Bergfietsry & voetslaan

'n Heerlike ontspannende manier vir die hele gesin om die wonderskone natuur te bewonder en te geniet op 'n fiets teen jou eie pas.  Vir bergfietsryers is daar uitstekende roetes deur inheemse boslandskappe en bergafhange en moeilike nou grondpaaitjies en baie styl afdraandes. 

Perseel Dorp Tel Sel E-pos

Webwerf

Lake Eland Game Reserve Oribi Gorge 039 687 0395     Meer Inligting
Winner's Cycles Margate 039 317 1588   E-pos  

 

 

SCWEB
© 2012