|
Awesome Charters, diepsee
visvang en plesier ritte
Kom saam met ons vir 'n verskriklike lekker
dag op die see.
Wie weet dalk sien ons Dolfyne of Walvisse.
Gaan aan boord by die Shelly strand Skie boot Klub by die karparkering
- die
boot word ter water gelaat met 'n trekker - jy bly dus droog
Diepsee Visvang
PRYSE OP AANVRAAG
Spesies: Yellowfin Tuna, Dorado, Barracuda, Snoek, Garrick, Yellow Tail,
Prodical Son,
King Fish, Marlyn en Seilvis
- hou jou eie vangs
- Aas en toerusting word voorsien vir bodem
visvang en game
- Bote is gelisensieerd vir 12
mense - (Skipper + 11 huurders) - Ons vat 'n maksimum van 8 persone
- Meer spasie vir jou
- Beide die bote is in 'n uitstekende
toestand asook die toerusting - Shimano, Penn & Diawa
|
2 uur Plesierritte.
PRYSE OP AANVRAAG
Ontspan en geniet die rit. Dolfyne en Walvisse word dikwels gesien. Tipiese
bestemmings is Port Shepstone,
Margate of die Protea Banke.
Die Protea Rif is 7.5km vanaf die strand,
2km in die lengte en 600 meter wyd.
Die rif is bekend vir sy groot verskeidenheid van Haai spesies.
Hammerkop, Zambezi, Raggy, Koper,
Tier en Dusky haaie.
Waar daar haaie is sal daar vis wees wat
hulle vreet.
Vis spesies op die riwwe:
Rockcod, Bream, Englishman, Slinger, Stumpnose, Scotsman,
Musselcracker,
Red Steenbras, Pink Salmon, Geelbek (Salmon).
Maak 'n Besprekings Navraag
 |





 |