|

Jou vakansie by die see by The
strand House sal onthou word . Jy sal weer wil kom.
Hierdie lekker groot en volle toegeruste vakansie-huis met 4
slaapkamers, 2 badkamers,
DSTV (22 kanale), 'n DVD speler en 2
toesluit motorhuise is langs Ramsgate se hoofstrand
en lagune net
oorkant die "Waffle House".
Sit net op die stoep en geniet
die tropiese tuin en die lieflike uitsig oor die lagune en die
hoofstrand of neem 'n kort wandeling van net 180m langs die lagune tot
op die strand. Daar is ook 2 ander veilige strande en lagunes, 'n ski
boot klub, 'n strandswembad 'n vis winkeltjie en keuses van goeie
restaurante.
Maak 'n besprekings navraag
|