CLARIDGES: 20 luukse ou wereldse styl eenhede wat uitkyk oor Ramsgate se hoofstrand en die lagune. Geniet ons  veilige omgewing van 2 veilige strande en lagunes, 'n ski boot klub, strandswembad en goeie restaurante alles net 5 min se stap - 100m vanaf die hoofstrand van Ramsgate.

Kom hou lekker vakansie - parkeer jou kar in 'n toesluit motorhuis, en geniet hierdie goed toegeruste, luukse, private en gedienste eenhede. Alle eenhede het DSTV (22 kanale) DVD  speler en mikrogolwe in die ten volle toegeruste kombuis. Geskik vir families van tot 6 persone. Idiaal vir 'n wittebroodspaartjie wat na die sonsondergang kan kyk terwyl hulle 'n skemerkelkie geniet op hulle eie private balkon. Onder in die tuin is verskeie gemeenskaplike braai plekke.

BRANDERUITSIG REGOOR RAMSGATE SE STRAND, EN LIEFLIKE UITSIG OOR DIE SEE EN DIE LAGUNE.

Maak 'n besprekings navraag

 

 

 

 

 

SCWEB
© 2012