|
Green Gates - in 'n tuin
waarin feetjies sal kan woon. Hierdie gerieflike private 6
slaapkamerhuis het lieflike uitsig oor die see en is net
100m vanaf die see en 100m vanaf die Pord Edward midde-dorp. Ten
volle toegerus met DSTV (22 kanale) en 'n DVD speler.
10 min se stap al langs die
strand tot by die hoofstrand en die lagune.
Maak 'n besprekings navraag
|