TEEN AAN DIE SEE - TEEN AAN DIE STRAND - is hierdie unieke historiese klip kothuis gelee in die ou Ramsgate dorpie. Sprankelinde swembad met lieflike uitsig oor die see, die strand en inheemse bosse. 

Hierdie ten volle toegeruste kothuis bied veilige en gedienste akkommodasie vir 13 persone. 3 Kamers met koningsgroote beddens, 2 met dubbelbeddens en 1 kamer met 3 enkelbeddens. Daar is 2 volle badkamers, 1 met 'n bad en 'n handstort en 3 gesamentlike toilette. Die kombuis het 2 groot fries/yskaste, 'n skottelgoedwasser, en alles wat u moontlik kan benodig in die kombuis.  Dakwaaiers in die 3 hoof- slaapkamers. Daar is ook 2 toesluit motorhuise en binne in die huis 2 kluise.

Geniet heerlike ontspanne oggend en aandwandelings langs die strand. Daar is  ook 2 veilige strande met lagunes, 'n ski boot klub, winkels en uitstekende restaurante om van te kies. Net 20m van die strand.

Maak 'n besprekings navraag

 

 

 

 

 

SCWEB
© 2012