Margate Boulevard 403

Margate Stranfront

Sel: 082 8787 486
E-pos: mckenzie@trustnet.co.za

Hierdie uitstekende ruim, luukse dakwoonstel is langsaan Margate se munisipale swembad wat aan die hoofstrand is. Die poeierige strand vorm 'n ongesteurde 180º see- uitsig.

Die kompleks is 'n kort loopie na alles wat lekker is om te doen, van winkels na restaurante tot 'n fliek teater. Wanneer u by ons aankom kan u die kar in ons veilige ge-kontroleerde dubbelmotorhuis parkeer en u tyd spandeer in die warm Indiaanse see-bries.

Toegang na die vakansiewoonstelle word ook gekontroleer deur sekuriteitskodes. Hierdie spesifieke dakwoonstel is een van twee eenhede op hierdie vloer, sodat daar privaatheid is deur die verbygaande verkeer.

Die eenheid is heeltmal rolstoel toeganklik. Gaan in hierdie 316m 2 dakhuis deur 'n uitgekerfde houtdeur. Die oop plan sitkamer en eetkamer het Italiaanse vloerteels. Volle DSTV.

 Die balkon het asemrowende brander -uitsig met 'n ingeboude braaihoek en 'n glasreling is gebou op oormatige vrygewige oppervlaktes. Die soliede eikehout kombuis is ten volle toegerus- het 'n fantastiese see-uitsig van Margate se strand vanaf die oopplan eetkamer af.

 Daar is drie slaapkamers en 'n hoofslaapkamer wat op die balkon oopmaak.met twee badkamers. Ons verskaf al die linne behalwe die strandhandoeke. Luuks gemeubeleer en volledig toegerus vir 8 mense..

Hierdie is die plek om te ontspan terwyl u die wonder van die see-wereld met 'n verkyker bespied.

Maak 'n Besprekings Navraag





SCWEB
© 2011