Selfsorg Akkommodasie in Ramsgate - The Braes Lodge

 


Contact: Jan & Jim Finn
Cell: 073 314 9586 ● Tel/Faks: 039-314 9854 ● Int: +27 39 314 9854
1151 Glenmarkie Drive, Ramsgate, Kwa-Zulu Natal, Suid Afrika
E-pos:
info@braeslodge.co.za ● Web: www.braeslodge.co.za

Welkom... 
"Braes Lodge" is selfsorg vakansie eenhede, hoog gelee op 'n koppie van die stranddorpie Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu Natal. Pragtige seeuitsig van die kusstroke na die Noorde en die Suide. Omtrent 2 ure se ry vanaf Durban King Shala Internasionale Lughawe.

Die Suidkus is bekend vir sy pragtige veilige swemstrande soos Margate net 5min se ry en Ramsgate se 2 veilige pragtige swemstrande net 1km weg.

Die ten volle toegeruste eenhede bied al die gerief en gemak van u eie huis. Ontspan en geniet die silwerskoon private swembad en die pragtige goed versorgde tuin na 'n dag op die strand of die Golfbaan.

 Top Golfbane (Southbroom, San Lameer en Margate Country Club is net 10min vanaf ons en tot by die bekende "Wild Coast Sun" is daar nog 6 top golfbane. Omtrent 35min se ry.

Fasiliteite:
Onderdak parkering binne in beveiligde gronde - Inviduele braai gebied - lekker groot swembad.
Die swembad is nie omhein nie, sorg moet geneem word ten alle tye.

Familie Eenheid: Akkommandeer 6 - 8 mense
Ons grootste eenheid kan 6/8 mense akkommandeer met 2 slaapkamers met dubbelbeddens waarvan een slaapkamer 'n on-suite het, nog 'n groot slaapkamer met 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die ruim sitkamer. Daar is nog 'n aparte badkamer en toilet 'n sitkamer en 'n kroeg en 'n private stoep met braai fasiliteite vir lekker saamkuier. Idiaal vir 'n groot familie groep.

Klein Eenheid: Akkommandeer 2 - 4 mense
Ons 2/4 eenheid het een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n on-suite badkamer en 2 enkelbeddens in die oop plan sitkamer/kombuis. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n stoep met braai fasiliteite.

Akkommodasie en Tariewe op navraag

2011 Tariewe Buite Seisoen Mid Seisoen Hoë Seisoen
No 1 slaap 4 R 300 R 350 R 750
No 2 slaap 3/5 R 400 R 450 R 1,000
Familie eenheid slaap 6 R 600 R 800 R 1,400

Maak 'n besprekings navraag

 

 

 

SCWEB
© 2012