|
Chardonnay
8
Konta Peter: 082 902 1076 | 039 315
0423
Maak 'n Besprekings Navraag
Chardonnay is 'n pragtige eenheid wat
feitlik op die strand van Uvongo is. Hierdie luukse, goed toegeruste
moderne eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n pragtige oop
plan kombuis, sitkamer en eetkamer wat op 'n bedekte patio lei. Dit
het 'n ingeboude gas braai en veilige parkering vir 2 voertuie. Daar
is 'n swembad op die perseel.
Die uitsig oor die see is pragtig - geniet die uitsig met 'n paar
skemerdrankies met sonsondergangs.

Van
hierdie gerieflike plek kan jy direk afloop na die strand, gety poel
en die Pavilion restaurant.
Vir 'n bietjie rus en ontspanning, dit is die eenheid vir jou.

Maak 'n Besprekings Navraag
|