Selfsorg Akkommodasie in Uvongo - Genoeg/Aride Vakansie Woonstel


Aride 5, 89 Collins Street, Uvongo
Phone 083 557 3647 
E-pos: scweb@genoeg.co.za 
Web: www.genoeg.co.za 

 

Skoon, modern en ruim selfsorg akkommodasie. Idiaal geleë bo Uvongo strand, lagune en swem area. Genoeg is die perfekte wegkomplek van die stadslewe. Eenheid is selfsorg met 'n volledige toergeruste kombuis en skottelgoedwasser.

Akkommandeer gemaklik 4 grootmense 3 kinders. 2 slaapkamers, 'n dubbelbed en 6 enkelbeddens, 1  vol badkamer plus extra toilet. TV's in die sitkamer asook slaapkamers. DSTV Skottel. Dakwaaiers in die sitkamer en die hoofslaapkamer. Ontspan heeltemal en braai op sy private balkon, met die rustige gedreun van die see.

Die perseel is direk langs die munisipale trappies wat na die hoofstrand van Uvongo lei. Onderdak parkering binne in die perseel  agter die veiligheidshek en 'n veilige staanplek vir die Venterwaentjie.

Binne loopafstand:- Uvongo Spar, Poskantoor, 'n vis deli, seekosrestaurante, strandwinkeltjies, drankwinkel, ens.

Maak 'n Besprekings Navraag







SCWEB
© 2011