|
Selfsorg Akkommodasie in Ramsgate - Gradwell Verhurings
 

203 Ray Road, Ramsgate North,
South Coast KwaZulu Natal, South Africa
GPS: S 30.87438 | E 30.36215
P.O. Box 412, Ramsgate, 4285
● Tel: 27 (0) 39 312 0333 ● Fax: 27 (0) 39 312 0335
Email:
glm@yebo.co.za
Visit our website:
www.glm.co.za
Perfekte Vakansies, warm seewater, Walvisse en die "Sardine Run"
Kies van ons private seleksie van uitstekende Akkommodasie.
Gradwell Vakansie Verhuring en Bestuur
bied 'n wye verskeidenheid van
luukse akkommodasie om aan al jul behoeftes te voldoen.
Ten volle toegeruste Huise met 2 tot 5 slaapkamers en Selfsorg Woonstelle en Kothuise.
Maak nie saak hoe groot jou groep is nie,
GLM sal vir julle die geskikte Akkommodasie vind in die kusdorpie Ramsgate .
Ramsgate is gelee aan die Kwazulu Natal
se Suidkus, een en 'n halwe uur se ry vanaf Durban se nasionale lughawe & net
twintig minute vanaf die " Wild Coast Casino".
Die stranddorpie kyk uit oor pragtige strande
met lekker warm strome van die Indiese Oseaan en die swemstrande word
beveilig met strandwagte en haainette vir jul veiligheid.
Is jy 'n golf entoesias, dan is Ramsgate se bane idiaal want dit is in die
middel van die "'Golf Coast",
met 'n keuse van 16 golf bane binne 45 minute se ry.
Ander aktiwiteite sluit
in - visvang, wandel op die strand of in die binneland, diepsee visvang
vanaf 'n boot, duik, en die besoek van wereldbekende gebiede .
Maak 'n Besprekings Navraag |




 |