Welkom by die Suidkus van Kwazulu Natal
'n Sub-tropiese paradys van goue strande, kuswoude en eindelose sonnige dae.

Die Suidkus van Kwazulu Natal is een van die gewildste vakansie bestemmings in Suid Afrika. 
Die gebied strek vanaf die Umkomaas rivier by Scottburgh suidwaarts tot by Port Edward.

Margate Beach Oribi Gorge Suspension Bridge

Die gebied is vol vakansie dorpies wat 'n verskeidenheid van akkommodasie en avonture bied. 
Branderplankry, swem, visvang, snorkel en die jaarlikse "SardineRun" waar duisende seevoëls,
roofvisse, dolfyne, haaie en walvisse gesien kan word, is 'n groot aantrekkingskrag.

Margate Baby Pool Branderplank ry at Margate Canoe - Paddle Boats on Lagoons Lake Eland Suspension Bridge - Oribi Gorge

Wat u ookal wil doen as u met vakansie is, vanaf golf speel, natuur reservate besoek, voël verkenning,
kuns en kultuur geniet of slegs net 'n dag van sonskyn geniet, ja dislekker by die Suidkus.

SCWEB
© 2011