Selfsorg Akkommodasie in Margate - Indigo Bay


Tel: 039 312 1022 / Faks: 039 317 2212 / E-pos: sumelda@mweb.co.za

Ons bied 6 luukse Strandfront Woonstelle by Indigo Bay aan.
Eenhede: 2, 3, 9, 14, 15 & 25

Seeuitsig wat jou asem sal wegslaan - 180 grade oor die see en Margate se strand

Luukse 4 slaapkamer, 2 badkamer woonstelle wat 'n maksimum van 8 mense per eenheid kan akkommandeer. Lugversorging, DSTV, ruim  private balkon met 'n braai, private swembad en 'n braai gebied.
24 uur sekuriteit, sekuriteitshekke  omhein en onderdak parkering vir 2 motors.
Direkte toegang tot die strand.

Al die hoofslaapkamers het skuifdeure wat toegang tot die balkon bied.
Ten volle toegerus en gemeubileer  met 'n wasmasjien, tuimeldroeer en skottelgoedwasser. Skoonmaakdiens elke dag (behalwe Sondae en publieke vakansiedae)

 Margate se hoofstrand, restaurante, flieks, apteke, klein strandwinkeltjies ens. is alles binne loopafstand.

"Southcoast Mall", Shelly Sentrum, verskeie Golfbane &
"Wild Coast Sun Casino" is net 'n kort rit verder.

Maak 'n Besprekings Navraag

SCWEB
© 2011