|
Indigo Bay
14 - Strandfront Selfsorg Akkommodasie in Margate

Tel: 039 312 1022
Faks: 039 317 2212
E-pos: sumelda@mweb.co.za
Indigo Bay 14
Inkblou 180 grade seeuitsig wat jou
asem sal wegslaan oor die strand en Margate se hoofstrand.
Luukse 4 slaapkamer, 2
badkamer woonstelle wat 'n maksimum van 8 mense per eenheid kan akkommandeer.
Dakwaaiers in al die woonstelle, DSTV, 'n ruim balkon met 'n braaier, swembad met 'n ekstra
braai gebied.
24 uur sekuriteit, sekuriteitshekke omheining en onderdak parkering vir 2
motors.
Direkte toegang tot die strand vir strandwandelings.
Al die hoofslaapkamers het
skuifdeure wat toegang verleen tot die private balkon.
Ten volle toegerus en gemeubileerd en 'n daaglikse skoonmaakdiens (behalwe op
Sondae en publieke vakansiedae).
Wasmasjien,tuimeldroeer, & skottelgoedwasser.
Margate se hoofstrand, restaurante,
flieks, winkels, apteke,ens.
is almal binne loopafstand."South Coast Mall", Shelly Sentrum en verskeie Golfbane &
"Wild Coast Sun Casino" is net 'n kort ent se ry.

Maak 'n besprekings navraag
|