|
Terug na Indeks
Karavaan
Parke en Kampering
Dit is die perfekte plekkie om Margate en die omsluitende omgewing
te verken. Daar is iets vir almal, van son gevulde goue strande en
geheime lagunes tot rowwe klowe en beskermde kuswoude. Gras is gelyk
vir karavaan en kamp staanplekke met baie skaduwee. 15amp
elektrisiteit by alle staanplekke, volle reinigings fasiliteite -
toilette, baddens, storte en wasbakke. Wassery, spoelkombuis and
stryk kamer, swembad, TV kamer, ontspanningsaal en Mini golf.
|
|