|
Selfsorg Akkommodasie in
Hibberdene

Khaya La Manzi Bed & Ontbyt, Self Sorg & Konferensies in
Hibberdene
Telephone: +27 (0)39 699 3909 / E-mail:
bookings@khayalamanzi.co.za
Riviera Drive, Hibberdene / Web:
www.khayalamanzi.co.za
"Khaya La Manzi - Huis by die
water"
Hoog gelee in
Hibberdene, het ons 'n lieflike 180 grade seeuitsig en kry ons 'n
heerlike koel briesie vanaf die Indianse Oseaan. Slegs 10 minute
se stap en jy is op ons lekker swemstrand. Daar kan ook vanaf die
rotse vis gevang word of vanaf 'n geregistreerde vissersboot...
Khaya La Manzi,
met sy 180° uitsig oor die Indiese Oseaan en net 80km's suid van
Durban se Internasionale lughawe bied heerlike ontspanning tydens
konferensies. Ons bied ook ' n ten volle toegeruste funksie
sentrum aan.5 Eenhede het
Koningsgrote beddens wat in 2 enkelbeddens omsit kan word
2 Eenhede het 'ntussenverdieping
met Koningingsgrote beddens onder en 2 enkelbeddens bo. Kan tot 4
persone akkommandeer.
Die kamers word
daagliks gediens, behalwe Sondae & Publieke vakansiedae.
Ontbyt word bedien
vanaf 7 voormiddag tot 9:30 in die oggend. Daar is 'n keuse van
'n volle Engelse ontbyt of 'n Kontinentale ontbyt. Reelings kan
getref word indien 'n vroeer ontbyt verlang word.
Self Sorg
Akkommodasie bestaan uit 5 ten volle toegeruste eenhede met
seeuitsig. 3 boonste eenhede en 2 grondvloer eenhede.

Maak 'n besprekings navraag
|