Selfsorg Akkommodasie in Margate - Martheo Vakansie Woonstelle

Martheo No4 
Selfsorg Vakansie Woonstel 
Selfsorg Duplex Flat
Marine Drive, Margate
Kontak Tracy Jacobs
Cell 082 496 5271
Faks 021 460 7226
tracy.jacobs@vodamail.co.za

Die woonstel akkommodeer 7 persone.

See aangesig, volledig toegerus, 3 Slaapkamers. 1½ Badkamer en buite stort. 
Eie braai gebied in die tuin. Onderdak parkering (2 motors). 

Ten volle toegerus: Mikrogolf, vrieskas en yskas, Tuimeldroër, 3 TV's, DVD en 'n Video opnemer,
DSTV (Kompak) , Sekuriteit. Linne word verskaf en 'n huishulp is ekstra op aanvraag.

Sentraal geleë - Loopafstand na winkels, restaurante, die strand ens.

Vir tariewe per dag, skakel Tracy Jacobs by 082 496 5271


Maak 'n Besprekings Navraag

SCWEB
© 2011