Strandfront
Selfsorg Akkommodasie in Margate - Martheo Vakansie Woonstelle
 |
Martheo No2
Selfsorg Vakansie
Woonstel
Marine Drive, Margate
Kontak: Sarie
Harmsen
Cel: 082 324 4041
Faks: 012 329 1781
E-pos:
harmsen@telkomsa.net |
Hierdie gerieflike 3 slaapkamer
selfsorg seeaangesig dubbelverdieping woonstel vir ses persone is tenvolle
toegerus. 2 van die slaapkamers het 'n balkon met uitsig oor die see.
Sentraal gelee en loopafstand vanaf die strand, winkelsentrum,
restaurante, speelarkades ens.
Kombuis, Oopplan sit en eetkamer. Die
woonstel is verder toegerus met DSTV, wasmasjien, tuimeldroër, yskas,
vrieskas en mikrogolfoond.
Met eie braai area en groot veilige speel plek vir die kinders.
Veilige parkering vir 2 voertuie.
Maak 'n Besprekings Navraag

|