Medies en Redding Daar is goed toegeruste algemene hospitale met professionele verpleegpersoneel sowel as klinieke op die Suidkus en private mediese fasiliteite. Ambulans dienste verg net 'n telefoon oproep . Margate Hospitaal
(privaat) 039 317 3201 Die Nasionale See-Reddings Instituut se basis is by Shelly Strand en bied 'n 24-uur see reddingsdiens, insluitende die opsporing en redding van bemanning van bote en seiljagte, duikers, vissermanne, branderplankryers en mense wat swem. Dit bied ook reddingsdienste op binnelandse mere en damme. NSRI Tel: 10177
|
|||||||||||
|
|
|
|
|
|