Mountjoy
Holiday Lodge is geleë op die rustige woon
area by Die pragtige swemstrand is binne 150 meter se stap van ons af. Daar is 2 Sentrums op die Suidkus, met 6 fliek teaters en verskeie restaurante en winkels. Vir die avontuurlustiges is die bekende Oribi Gorge Abseiling en stap roetes slegs 'n rit van 25 minute. Ons tariewe mag dalk laag wees, maar ons standaarde bly hoog!
|
|||||||||||||
|
|