|
Münchner
Haus, Duitse Restaurant, St Michaels - Suidkus KZN

 |
Münchner Haus
DUITSE RESTAURANT
039 315 5112
1 Marine Drive
St Michaels On Sea
Geniet die huislike atmosfeer by die Duitse restaurant Munchner Hause.
Lug versorgend.
Rook & nie-rokers areas beskikbaar |
Ons bied:
Duitse & Kontinentale Disse
Sappige biefstuk
Watertand geselekteerde seekos
Ruim Wildsvleis Disse
Ligte maaltye
Lekker weeklikse spesiale aanbiedings
Pizza's vanuit ons klei oond
( beskikbaar as wegneem)
Vars voorberei daagliks deur Herald ons Duitse kok
Louise julle gasvrou sal julle meer as welkom laat voel.

|






|