|
Terug na Indeks
Staproetes
en Natuur Reservate
|
|
|
|
VERNON
CROOKES NATUUR RESERVAAT: TEL 032 342 222
Daar is 56 soogdier spesies hier te
vinde, zebra, blou wildebees en impala ingesluit. As ook 300 voël spesies
en 'n groot verskeie flora wat pragtige piekniek plekke omring. Het u 'n
breuk nodig van die strand? Ry rustig langs die ou pad deur die groen
KwaZulu Natal heuwels van Umzinto tot Highflats en Ixopo. Gaan verby die
oneindelose velde van suikerriet voor u by 'n sandpad indraai wat na die
Natuur Reservaat lei. Die reservaat is ongeveer 'n half uur se ry van die
kus af. |
|
EMPISINI
NATUUR RESERVAAT: TEL 039 973 0093
E-pos empisini@scottburgh.co.za
Daar is piekniek en braai gebiede al langs die dam vir dag besoekers.
Uitstekende roetes wys vir u die verskillende habitatte wat by die
restervaat is en by die roetes langs die Empisini Stoom kan daar
fantastiese voëls gesien word wat in die woud naby bly. Soogdier spesies
sluit in die blouaap,groot
gespikkelde miseljaatkat en blou duiker. |
|
TC
ROBERSTON NATUUR RESERVAAT:
Daar is verskeie piekniek en braai gebiede in die reservaat. Die
roetes saam is omtrent 10km in lengte en bedek die verskillende habitatte
wat in die reservaat gevind kan word. Soogdier spesies sluit die
muishond en die swart-rug jakkalsl in . |
|
UMDONI
NATUUR RESERVAAT: TEL 039 312 2323
Daar is 'n netwerk van roetes deur die Umdoni Natuur natuur reservaat.. Voëlverkenning
in die woude is een van die gewildste roetes in Suid Afrika.
Soogdiere op die gebied sluit in die bosbok en blou duiker. |
|
ORIBI
GORGE NATUUR RESERVAAT: TEL 039 679 1644
Hierdie reservaat het van die beste uitsigte in suidelike KwaZulu Natal.
Daar is aantreklike piekniek gebiede en verkeie stap roetes van tussen 1-9
km in lengte. Groter soogdiere wat in hierdie gebied gevind kan word sluit
in die aardwolf, luiperd en die chacma bobejaan.. |
|
SKYLINE
NATUUR RESERVAAT: TEL 039 315 0112
Die reservaat bevat 76 imheemse kustelike boom spesies, omtrent 300
ander imheemse bome en 400 eksotiese spesies. Voetslaan paaie deur die
gebied spog met die majestiuese bome. |
|
UVONGO
RIVER NATUUR RESERVAAT: TEL 039 312 2322
Goed gedefinieerde stap roetes strek langs die stroom op deur 'n sub-tropiese
woud. Piekniek en braai plekke is ook beskikbaar. 129
Verskillende voël spesies kan hier gevind word |
|
MPENIATI
NATUUR RESERVAAT: TEL 039 313 0531
Uitsig oor die seemeer is wonderskoon en die waterland stelsel kan gesien
word van observasie planke al langs die stap roetes. Die skrikkerige
wildsbokkie kan ook af en toe gesien word. |
|
UMTAMVUNA
NATUUR RESERVAAT: TEL 039 303 2383
'n Botaniese paradys wat verskeie staptoere en fantastiese uitsigte bied..
Baie klein soogdiere en verskeie voël spesies kan gesien word asook 'n
broeiplek vir die bedreigte Kaapse aasvoël. |
|
WEZA-NGELE
FOREST TEL 039 312 2322
'n Netwerk van roetes en bosbou gaan deur die woude van tussen 1.2 tot 16
km in lengte. Daar is 'n uitbarsting van kleurvolle voëls wat hier gesien
kan word en vele meer! Baie rustige hoekies kan gevind word vir die
voëlverkenner. Geheime mere, beskutte woude, rowwe hout klowe en groot
oop graslande bied 'n verskeidenheid van pragtige voëls. Hier is een van
die beste voëlverkenning gebiede in die Suidelike Afrika. |
Voël
Verkenning
Een van die
beste dinge oor voëlverkenning is dat dit enige plek of tyd gedoen
kan word. Voëls het die unike talent om amper in enige omgewing
aantepas. Op die Suidkus het hulle 'n wonderlike omgewing met
verskillende habitatte vanaf strande tot mere en riviermondings,
water woude, klowe en oop grasvelde.. Op die Suidkus spog
die nege natuur reservate met 'n totale aantal van 386 verskeie
voël spesies terwyl meer as een derde van al die voëls van die
Suiderlike Afrikaanse sub-kontrei is.
Maar dit is
die voëls wat van die woud af kom met hulle uitstekende kleure en
geheime gewoontes wat die grootste uitdaging is. Die twee onderskeie
tipes woud in Suid Afrika - die Afromontane woud en die ryke
tropiese woud - kruis in die Suidelike gebied, en dit veroorsaak 'n
groot verskeidenheid voël spesies.
Byvoorbeeld
voels hier aan die Suidkus wat hier gesien kan word is die Groen
vleiloerie, Goue Houtkapper,en in dieselfde woud as Alfromontane spesies
soos die Knysna Loerie, Olyfbos laksman en die Woud
Kanarie. Die Knysna Loeries kan heel dikwels gesien word.
- Kaapse
aasvoël, Knysna
Houtkapper
-Oribi Gorge en Umtamvuna Natuur Reservaat-
- Swartrug
kwartel, Gras uil, Breestert sangvoel," Pale-crowned
Cristicola", Kortstert koestertjie.
-Vernon Crookes Natuur Reservaat-
- Kaapse
Pappegaaie, Oranje lyster," Bush Blackcaps", Woud
gonser.
-Weza Ngele Woud-
- Blou
Swaeltjie
-die graslande naby die Weza-Ngele Woud-
- Gespikkelde
lyster
(bedreigde spesies)
-by woude in die winter maande-
- Groen
vleiloerie," Narina Trogon","
Green Twinspot"," Grey Waxbill"
-bekende woud resedente-
|
|
|