Bed & Breakfast Akkommodasie in Palm Strand. Palm Cottage

 Lot 83, de la Rey Road,
P.O. Box 14878, Palm
strand 4275, Suid Afrika

Tel: +27 (0)39 313 03 19  
Faks: +27 (0) 86 617 0026 
Mobile: 082 266 6446 
E-pos: relax@palmcottage.co.za
Website: www.palmcottage.co.za 

Palm strand - die plaaslike koerant noem dit  "this little corner of Paradise".
Hier sal jy eksklusiewe 4-ster Akkommodasie vind in 'n lieflike subtropiese omgewing.

Die 2 slaapkamers is met sorg gemeubileer met 2 beddens langs mekaar elkeen met sy eie on-suite badkamer met 'n stort.  Daar is twee enkelbeddens in die sitkamer wat uitloop op 'n onderdak stoep wat uitkyk oor die skitterblink rotsswembad. 

Die eenhede het 'n kroeg yskas, TV, kluis en 'n dak waaier en die fasiliteite vir die maak van koffie en tee.

'n Selfhelp ontbyt bied 'n keuse van 'n kontinentale ontbyt of 'n vars voorbereide gekookte ontbyt op die stoep. Al ons tariewe is per persoon per nag met 'n vullende ontbyt ingesluit.

Kinders is welkom bo die ouderdom van 12 jaar.
Rook verbode binnenshuis. Geen selfsorg fasiliteite nie. VISA/Masterkaart is welkom.

Maak 'n besprekings navraag

 

SCWEB
© 2012