|
Selfsorg Akkommodasie in Munster - Raggy's Rest
Raggy's Rest
Munster - Suidkus -
KwaZulu-Natal
Cell: 083 652 1995
Hierdie pragtige em veilige
Huis is net 10 min vanaf die "Wild Coast Casino" en 5 min vanaf San Lameer.
Dit het lieflike seeuitsig en sit knus binne in 'n goedversorgde tuin.
Raggy's Rest kan 6
mense akkommandeer. Bring net julle eie handoeke en linne.
Die huis ten volle toegerus met al die ekstras soos 'n TV met Sateliet
(Bring eie Dekodeerder), daar is 'n Wasmasjien en selfs 'n Watersuiweraar ook.
Geniet 'n vakansie van 'n leeftyd vir net 'n R1,000 per nag gedurende
Desember en Januarie seisoen.
Kontak Lorraine om te bespreek:
083-652 1995 Or E-pos:
ian.famtrust@gmail.com
Ons waarborg jul gemak,
al wat jy moet doen om hierdie vakansie van 'n leeftyd te beleef, is om net
jou kar te pak en te kom.

Maak 'n besprekings navraag
|