|
Selfsorg Akkommodasie in Shelly Strand - Ristany's
Vakansie Akkommodasie,
Bed & Ontbyt, Restaurant & Sport Kroeg
Ristany's Big 5 bied luukse ten volle
toegeruste , Selfsorg 1, 2 & 3 Slaapkamer Eenhede,
aan
gelee in Shelly Beach, Kwa-Zulu Natal.
Ondervind algehele genotvolle ontspanning van
hoe standaard akkommodasie vir jou vakansie of 'n wegbreek naweek of oornag net
op jou pad na 'n konferensie teen 'n prys wat enigeen kan bekostig. " Ristany's Big 5"
met sy wonderlike skoon swembad, knus akkommodasie,
restaurant en pub, pragtige tuine en sy geheel en al ommuurde kompleks met 'n
hekkontrole sal jou terugbring na ons weer en weer.
Ristany's Big 5 is binne loopafstand na die
strand en al die winkel sentrums soos Shelly Sentrum met sy kettingwinkels,
flieks, Pick 'n Pay ens. Daar is ook menige buitemuurse aktiwiteite naby ons
soos diepseevisvang toere, Walvis en Dolfyn besigtiging, diepsee duik en
lekker veilig swem in ons swemstrande. Om te besigtig is daar Koffie
Plantasies,
wat koffietoere aanbied, die Krokodilplaas, 'n groot Slangpark, Snuiserywinkels en "Oribi
Gorge" die "Lake Eland" natuurreservaat en die "Wild Coast Casino". Vra net
vir ons hoe om daar te kom.
,
Maak 'n besprekings navraag
 |



 |