Selfsorg Akkommodasie in Margate - Robins Nest B&B
Accredited

Grading Council
of
Suid Afrika
Your hosts: Carol & Robin Foulis & Heidi Kerkhoff
Mobile Phone: 082 829 8085 &  082 829 8084
Tel & Faks (10 AM-6 PM) +27 (0)39 315 0606
E-pos robin@robins-nest.co.za / Web: www.robins-nest.co.za
Luxury Bed & Ontbyt Akkommodasie
705 Bugle Road, Shelly Strand,  KwaZulu Natal (KZN), Suid Afrika

Baie welkom by ons luukse hoe standaard vesting. Idiale akkommodasie vir die koperatiewe sektor en die buitelandse besoeker. Sentraal en gerieflik gelee in Shelly strand met die Shelly Sentrum met sy flieks, Supermark, Kettingwinkels en restaurante binne loopafstand.

Ontspan en geniet 'n rustige wegbreek by Robins Nest!
Maak gerus van ons gebruik - Jy sal nie teleurgesteld wees nie!
Kinders bo 12 jaar is Welkom. Die perseel is goed beveilig en word helder verlig. 
Veilige onderdakparkering  agter elektroniese hekke.

Al die woonstelle het hul eie private ingang met 'n private sondek met terugtrekkende blindings, on-suite badkamers met 'n aparte bad, 'n lekker groot stort en die handdoekreelings is verhit. Die kamers is ten volle toegerus met 'n TV, DSTV, MNET, 'n Radio en CD speler en veilige haardroer fasiliteite. Die kombuis is toegerus met 'n yskas/fries eenheid, dakwaaiers, en Tee/Koffie fasiliteite. Die woonstel word daagliks gediens en al die kamers is lug versorgend. Seeuitsig woonstelle met hul sondekke front na die Indiese Oseaan.

'n Volle Engelse ontbyt word in die lugversorgende Eetkamer bedien met sy wonderlike branderuitsig oor die Indiese Oseaan. Geurige filter koffie  is beskikbaar regdeur ontbyt. Ons onderdak braai gebied is knus en gesellig. Alle nodige braai toerusting word voorsien.

Verseie internasionale standaard Golfbane is net 'n kort rit weg. Daar is omtrent +- 8 om van te kies. Diepseeduik by die Protea Banke, Walvis of Dolfyn besigtiging of diepseevisvang kan gereel word by die "Shelly strand Ski Boat Club" skaars 'n min se ry van ons af.

Uitkykpunte, 'n Natuurreservaat, voelbesigtiging en wonderskone natuurtonele is te kry by "Oribi Gorge" (30 min). Verskeie goeie restaurante, die nuwe "South Coast Mall" is ook sommer baie naby in hierdie pragtige stranddorpie "Shelly Beach''.

Maak 'n besprekings navraag

 

SCWEB
© 2012