|
Selfsorg Akkommodasie in Margate - Seagull Vakansie Woonstelle

SEAGULL Vakansie Woonstelle,
P.O.Box 37, Margate, 4275
Telephone (039) 312 1563 Faks: (039) 317 3246
E-pos:
seagull@venturenet.co.za
Elke gerieflike
selfversorgde see aansig (behalwe ses) woonstelle vir een tot ses
persone is tenvolle gemeubileerd en toegerus. Bevat twee slaapkamers,
badkamer, oopplan kombuis, eetkamer, sitkamer, veiligheids deur, kluis
en TV met 9 kanale.
Woonstel word daagliks gediens behalwe Sondae en sekere vakansie dae,
beddegoed word weekliks geruil.Onder dak parkering vir EEN
voertuig, veiligheids mure, elektroniese hekke, nag sekuriteit
aandiens, braai en wassery geriewe op terrein.
Binne minute se
loop afstand van Hoofstrand - BLOU VLAG STATUS, haainette,
lewensredders en belig in die aand, kinder swembad op strand,
vermaaklikheid in seisoen. Munusipale swembad. Vispier. 3 Teater
bioskoop, pretpark, speelarkades, supermark, verskeie winkels, banke,
poskantoor, restourante, nagklubs, doktors, ens.
Maak 'n besprekings navraag
|



|