Seashell Vakansie Verhurings. Selfsorg Akkommodasie Agents op die Suidkus


Vir al julle  Selfsorg Vakansie Akkommodasie
vanaf  Shelly strand tot Ramsgate.

Kantore 101 - 105 Margate Court, Marine rylaan, Margate
Posbus 711, Margate, 4275
Tel: 039 317 3992 ~ Cell: 082 345 1654
E-pos: anita@seashellVakansie.co.za  ~ Website: www.seashellVakansie.co.za

Cicada
Gelee in Ramsgate wat uitkyk uit oor die hoofstrand met branderuitsig bied hierdie 3 slaapkamer eenheid met 1,5 badkamer;'n stoep; 1 toesluitmotorhuis en loopafstand na die strand vir 6 mense 'n lekker vakansie 

Astove
2 Slaapkamer met 'n toegemaakte balkon, 2 badkamers een met 'n stort. Hierdie lieflike eenheid is op die 2de vloer van 'n baie veilige kompleks. Pragtige seeuitsig vanaf die balkon en hoofslaapkamer. Akkommandeer 8 mense.

Ons het ook 'n wye verskeidenheid ander eenhede en huise in ons verhurings webblad om in elkeen se behoeftes te voorsien.

Maak 'n besprekings navraag

 

 

SCWEB
© 2012