Selsdon Park Estate - Marina Strand Akkommodasie

Slesdon Park Estate Marina strand Akkommodasie

Gelee op een van die spog suikerplantasie plase aan die KwaZulu-Natal se Suidkus is hierdie ten volle toegeruste luukse Selfsorg Akkommodasie kothuis. Geniet 'n fantastiese Vakansie ondervinding met panoramiese landskappe en 'n wonderskone seekusstrook so ver as wat die oog kan sien.

Ons bied 'n moderne 3 slaapkamer kothuis aan wat 6 mense gemaklik kan akkommandeer met 'n oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Twee badkamers (een met 'n bad en die ander een met 'n bad en 'n stort)bath). Daaglikse skoonmaakdiens  behalwe op Sondae en Publieke vakansiedae. Linne en handoeke word voorsien. Die kombuis ten volle toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroer, mikrogolf en stoof.

TV met DSTV. Die Kothuis het ook 'n jacuzzi en 'n 180 grade seeuitsig vanaf jou voorste stoep. Voel absoluut veilig met 'n elektriese omheining en geniet net die natuur.

'n Swembad op die erf tot jou beskikking, Perdry langs die strand, strand en plaas ritte,  visvang alles tot jou beskikking. Die bekende "Wild Coast Sun Casino'' is net 15 minute se ry of een van die 6 beste Golfbane is ook net 15 minute vanaf ons.

Contact:
Mark Brand Cell: 083-3012941
Selsdon Park Estate, Marina Strand, Suidkus, KwaZulu Natal
E-pos selsdonpark@telkomsa.net

Maak 'n besprekings navraag

 

SCWEB
© 2012