Southbroom Elite Selfsorg Akkommodasie Agente in Southbroom
Go Back Home

Southbroom Elite
30 North Ridge Road,
Southbroom, Suid Afrika
Telephone 039 316 6547
Facsimile 039 316 8211
E-pos sbelite@lantic.net
 www.southbroomelite.co.za 

 
Eenheid No. 4
Op die Strand by Shad Rock in Southbroom, 'n gemaklike 4 slaapkamer huis met 2 badkamers, 'n sitkamer, Eetkamer en 'n stoep wat oop is met groot sambrele. Daar is onderdak parkering en 'n sekuriteits systeem.
Southbroom Vakansie Verhurings
Eenheid No. 5
Ook op die Strand by Shad Rock, is hierdie 4 slaapkamer dubbelverdieping huis idiaal gelee en toegerus met 'n Sitkamer, Eetkamer 'n stoep wat onderdak is. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n enkelmotorhuis. Die perseel is heeltemal omhein.
View of the strand at Shad Rock from the house.
Eenheid No. 328-3
Feitlik op die Golfbaan met pragtige seeuitsig. Hierdie  is 'n 3 Slaapkamer, 3 Badkamer, Sitkamer, Eetkamer, Kombuis, 'n Studeerkamer met 'n stoep wat kan toemaak huis.
Vakansie rental
Eenheid No. 15
Net 4 minute se stap vanaf Southbroom  se Golf Klub en net 2 minute se rit vanaf die swemstrand van Southbroom is hierdie ruim 5 slaapkamer huis met 'n swembad en seeuitsig. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir jou motors.
Close to golf course en beach
Eenheid No. 15
Luukse Dakwoonstel met asemrowende seeuitsig. Dit bestaan uit 'n Sitkamer, Eetkamer, 'n Studeerkamer, toegemaakte balkon 2 motorhuise, 'n swembad en is ten volle gemeubileerd.
For sale

Maak 'n besprekings navraag

 

 

SCWEB
© 2012