B&B Akkommodasie in St'Michaels. St' Michaels Guest Lodge


14 Marine Drive, St' Michaels-on-sea, Suidkus, KwaZulu Natal
E-pos glenda@crazyweb.co.za
Tel: 039 315 1234
Calvin, Glenda & Seuns Verwelkom julle!

Akkommodasie
Al ons slaapkamers het on-suite badkamers.  Ons bied 'n volle self help ontbyt aan. 
Geregte mag in ons pragtige Eetkamer genuttig word of op ons ruim stoep wat uitkyk oor die groot skitterskoon swembad. 

Kom geniet 'n heerlike drankie in ons gesellige kroeg of geniet jou gunsteling program op TV in ons groot luukse Sitkamer of in die privaatheid van jou eie kamer. Wees geheel en al ontspanne en veilig op ons perseel met sy muur regrondom wat ook veilige parkering verseker.

Ligging
Ons is gelee 300m vanaf die blou vlag strand van St' Michaels en net 1.5km vanaf Shelly strand met sy Shelly Sentrum met sy flieks, kettingwinkels, Pick 'n Pay, restaurante en Strandwinkels. Shelly strand Skie Boot Klub is 2km en bied diepseevisvang, diepseeduik, Walvis en Dolfyn besigtiging en plesierritte aan. 
"'The Wild Coast Casino"  en "Waterworld"is skaars 30 minute net anderkant Pord Edward.

Maak 'n besprekings navraag

 

SCWEB
© 2012