|
Sundance
Vakansie Verhuring, Akkommodasie Agents - Suidkus
Sundance Vakansies bied vanaf bekostigbare
akkommodasie tot 'n baie hoe mark akkommodasie.
Skoon en gemaklike Selfsorg eenhede wat strek vanaf "Shelly Beach" tot "Ramsgate" Kwazulu Natal.
Sundance Vakansies - ons is trots op ons
uitstekende dienslewering en elke klient behandel ons asof hy ons enigste
klient is.
Alle eenhede is ten volle toegerus en ons verskaf alle linne.
Maak 'n besprekings navraag
 |
Margate Court 6
Knus 2 slaapkamer eenheid in die hartjie van Margate. DSTV dekodeerder
(bring net eie kaart ) wasmasjien en tuimeldroer. Een badkamer met 'n bad en
'n stort. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis. |
 |
Del Esté 10
'n Moderne 3 slaapkamer eenheid,met 2 badkamers, 'n groot balkon, die mooste
seeuitsig, 'n gasbraaier op die stoep, DSTV (Bring
net eie kaart) onderdak parkering. Akkommandeer 6 mense |
 |
Nautilus
'n Lieflike 3 slaapkamer, 2 badkamer eenheid in Uvongo. 800m na Uvongo se
hoofstrand. 'n Groot stoep met braai fasiliteite en seeuitsig.
Onderdakparkering en parkering vir nog 'n motor in 'n beveiligte kompleks.
Die eenheid kan 8 mense akkommandeer, volle ingerigte kombuis met 'n
wasmasjien en tuimeldroer. DSTV (bring net eie kaart). Naby winkels en
restaurante. |
 |
Golden Sands
'n Netjiese 2 slaapkamer eenheid. 1 badkamer, 'n groot stoep. Seeuitsig en
onderdak parkering in veilige kompleks. Die eenheid is ten volle toegerus.
DSTV (bring net eie kaart) 400m na ? se hoofstrand Akkommandeer 6 mense. Een
dubbelbed, , 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbeloopslaanbank in die sitkamer. |
 |
Cicada 3
'n 3 slaapkamer, 2 badkamer eenheid omtrent 800m vanaf die bekende "Waffle
House" restaurant in Ramsgate. Ten volle toegerus en ruim. Braai fasiliteite
en onderdak parkering. Akkommandeer 6 mense , een dubbelbed, 2 enkelbeddens
en 2 dubbeldekkerbeddens. |
 |
San Guiliana
'n Stylvolle 3 slaapkamer eenheid in "Shelly Beach". Omtrent net 1km vanaf
die Shelly Sentrum. Die eenheid het 2 badkamers en kan 6 mense akkommandeer.
Ten volle toegerus. DSTV (bring net eie kaart), Kombuis met wasmasjien en
tuimeldroer. Die kompleks is beveilig en daar is parkering binne in. |
 |
Marine Drive 253
'n Knus 3 slaapkamer huis in Ramsgate. Ten volle toegerus en het 'n lieflike
tuin en seeuitsig. Alarm stelsel en DSTV (bring net eie kaart). Daar
is braai fasiliteite en 'n toesluitmotorhuis. Akkommandeer 6 mense. |
|
 |
Ramsgate Rondevoux
Beleef die mooiste sonsopkoms vanaf jou private balkon of neem 'n
strandwandeling Die eenheid is op die grondvloer reg op die strand. Met
branders wat op die rotse breek het jy 'n pragtige seeuitsig. Die eenheid
het 3 slaapkamers, 2 badkamers, volle ingerigte kombuis en 'n oopplan
sit/eetkamer. |
 |
Villa Sering 19
Knus grondvloer eenheid met 'n pragtige seeuitsig. 1 slaapkamer,
1 badkamer akkommandeer 4 mense. die kompleks is beveilig en daar is 'n
private swembad en 'n speletjieskamer. Die Shelly Sentrum met sy flieks,
kettingwinkels ens omtrent net 5km |
 |
Astove 10
Knus 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid op die 1ste vloer. Pragtige
seeuitsig, ten volle toegerus, 'n balkon en die kompleks is beveilig. DSTV
(bring net eie kaart), braai fasiliteite, onderdak parkering. Akkommandeer 4
mense. |
 |
Collins Street 13
Tuinhuisie vir 4 mense. Ten volle toegerus met 1 slaapkamer 1 badkamer.
Onderdak parkering en braai fasiliteite. 400M na Uvongo se hoofstrand. |
 |
Golden Sands 11
Ruim 3 slaapkamer eenheid wat 8 mense kan akkommandeer. Ten volle toegeruste
eenheid met 3 slaapkamers 2 badkamers, toegemaakte balkon met 'n Weber
braaier en seeuitsig. DSTV, en onderdak parkering en net 100m na ?to
the Strand. Naby winkels ens. |
 |
Rio Woonstelle 2
Knus 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid, DSTV (bring net eie kaart),
'n stoep met seeuitsig, toesluit motorhuis, braai fasiliteite,kombuis met
wasmasjien en tuimeldroer en 'n alarm stelsel. Ten volle toegeruste eenheid
wat 6
mense kan akkommandeer. 100m na St Michaels se hoofstrand, binne loopafstand
na die Shelly Sentrum met sy flieks, ens. |
|
|