Jeug Kampe & Spanbou in Margate - Sweetdale Jeug Camp

 Phone: 039 312 0396
Faks: 039 317 1971
E-pos: camp@sweetdale.com

Spanbou vir beter resultate
Skole | Onderwysers | Kerke | Besighede
Buitemuurse opleiding – Korporatiewe Spanbou – Leierskap

Ons glo in die krag van avonture om forming en rigting aan ons jong lewens van ons toekomstige geslag te bring. Menige opleidingsinstrukteurs besef die voordele wat buitemuurse avonture vir hul leerlinge te weeg kan bring daarom benut hulle die geleenthede wat spruit uit ondervinding om lewensvaardighede en elemente met die skool se leerplan te verbreed. 

Fasiliteite
Sweetdale kamp is gelee op 'n goed ontwikkelde Piesangplaas met uitstekende fasiliteite vir 'n Skoolkamp aan die Suidkus van KZN  – 3km vanaf Margate se hoofstrand.

Program
Orienteering en 'n hindernis kursus bo in die bome.  Om hoog in die lug met 'n tou te loop is 'n pionierskursus en bied 'n uitstekende uitdaging aan die studente.
Aktiwiteite wat lekker pret verskaf wat gepaard gaan met deeglikheid.

Rehabilitasie
Die rehabilitasie gebied en die groot omheinde tuin gee die studente die geleentheid om sokker te speel,strandvlugbal,hokkie,tafeltennis en daar is 'n groot Trampolien en 'n swembad tot julle beskikking.

Buitemuurse studies
Ons natuurlike bosgebied bied verskillende studie plekke aan om die plante, bome en voels te bestudeer.

 

SCWEB
© 2012