Suidkus Akkommodasie, Eko-Avontuur en Toergids.

Verblyf:- Bed en Ontbyt | Selfsorg Eenhede | Hotelle | Huur Agente  | Karavaan-Kampering
Algemeen:- Klimaat | Gesondheid | KZN Kaart | Mediese-See Redders | Vervoer-Toere 
Avontuur:- Eko Avontuur | Visvang  | Oribi Gorge | Sardine Run | Diepsee Duik | Walvisverkenning
Besoek:- Strande-Lagune | Kustelike Roete | Waterland | Natuur Reservate | Restaurante | Umzimkulu

Terug na Indeks

Umzimkulu

Wanneer jy oor die Umzimkulu rivier gaan  kry jy die bekende gesig van  Port Shepstone se Ligtoring. Dit was gemaak in Britanje, en die gietyster komponente was per skip na Natal gestuur in die 1890's.  Dit was eers gebruik by Groen Punt en toe na Port Shepstone waar dit 'n doodgewone skip  se mashoof lantern verplaas het.

Port Shepstone is die grootste stad aan die Suidkus met 'n besige verkoopsvloei en 'n groeiende industrieële gebied.  Dit is  besoeker vriendelik met 'n paar perfekte Hotelle en konferensie sentrums, met 18 kilometer van strande  wat buide noord en suid strek. Dit inkorporeer die dorpies van Sunwich Port, Annerley, Seapark, Umtentweni, Oslo Beach en die binelandse voorstede van Albertsville, Marburg en Merlwood  wat langs die see is.

Ski-Boot lansering vind van die kalm waters van die Umzimkulu rivier af, wat perfek is vir "wind surfing", skiing,  of kanoe seil  stroom op van die rivierbanke.  Die Port Shepstone Golf Club, het 'n restaurant en kroeg, en daar is  lieflike rolbal bane , tennisbane en pluimbal kamers en 'n fantastiese 18 putjie golfbaan wat langs die rivier bank is.

Terug na Indeks

Hosted by SCWEB
Copyright © 2007