Suidkus Akkommodasie, Eko-Avontuur en Toergids.

Verblyf:- Bed en Ontbyt | Selfsorg Eenhede | Hotelle | Huur Agente  | Karavaan-Kampering
Algemeen:- Klimaat | Gesondheid | KZN Kaart | Mediese-See Redders | Vervoer-Toere 
Avontuur:- Eko Avontuur | Visvang  | Oribi Gorge | Sardine Run | Diepsee Duik | Walvisverkenning
Besoek:- Strande-Lagune | Kustelike Roete | Waterland | Natuur Reservate | Restaurante | Umzimkulu

Terug na Indeks

Vervoer en Toere

MARGATE MINI COACH

FlutterbusDaily Passenger Service:
Margate - Durban - Margate
Flutterbus to Wild Coast Casino & other Tours.
Phone: (039) 312 1406 Cell: 082 455 9736  Fax: (039) 312 1600

HOE KOM EK DAAR?

Motorverhuursagente het kantore in Margate en Scottburgh en is bereid om motors op die meeste plekke op die Suidkus af te lewer. 

Die voltooiing van die nuwe Tolpad vanaf Hibberdine tot by Southbroom het die plesier van die Suidkus nog nader na jou deur gebring. Die pad verbind die bestaande infrastruktuur sodat jy jou eie roete / die beste roete kan kies. 

Jy kan of met die ou Suikdus pad ry wat deur die meeste van die kusdorpe loop of op die N2 snelweg en tolpad wat natuurlik vinniger is. 

Vanaf Johannesburg op die N3 neem jy die N2 Suid afrit net voor jy Durban binnegaan en hou eenvouding aan ry tot by jou bestemming. 

Vanaf Durban tot by die Umkomaas Rivier brug neem ongeveer 35 minute. Port Shepstone is 'n uur en 10 minute vanaf Durban. Vanaf die Oos Kaap as jy die N2 deur Umtata en Kokstad neem verby Harding, Paddock en Port Shepstone. Die pad tussen Harding en Paddock word tans opgradeer en wyer gemaak.

Daar is 'n daaglikse diens vanaf Margate na Johannesburg wat deur SA Airlink verskaf word. Daar is ook 'n treindiens tussen Johannesburg en Durban en vanaf Durban tot by Port Shepstone asook verskillende busdienste wat verskeie roetes aanbied. 

Lughawes:
Durban Internationaal
Durban Lughawe is omtrent een uur se ry van die Suidkus af. Daar is internationale en domestic flights beskikbaar.
Margate
SA Airlink doen daaglikse roetes tussen Margate en Johannesburg Internationale lughawe. Margate lughawe doen ook  charter flights, scenic flips en micro light flips.

Terug na Indeks

Hosted by SCWEB
Copyright © 2007