Selfsorg Akkommodasie in Ramsgate - Villa Giada

Villa Giada Selfsorg Ramsgate
Ramsgate, Suidkus (KZN), KwaZulu-Natal, Suid Afrika
E-pos: info@villagiada.co.za 
Website: www.villagiada.co.za 

Villa Giada bied eerste-klas Akkommodasie in Ramsgate
Lieflike seeuitsig en gelee in 'n rustige subtropiese omgewing.

Net
100m vanaf Ramsgate se hoofstrand, Ramsgate se strandwinkeltjies, restaurante en  400m na die N2 se afdraai. Idiale ligging om die pragtige seelandskap, land en klimaat te geniet en te verken.

Die eenheid akkommandeer 2 grootmense (+1 tot 2 klein kindertjies).

Maak 'n besprekings navraag

 

 

SCWEB
© 2012