Vasgevang in Visvang
Die Suidkus bied een van die beste hengelary gebiede in Suid Afrika met 'n goeie rede. Geelbek Tuna, Koningvis, Barrakuda, Koningingklip en Knorvis. Eindelose ingooie en uitrek van ons goue strande of op n wiegende ski-boot is 'n plesierige erfaring. Visvang vanaf seemere, uitmondings, piers, jetties, rotse en diepsee is almal naby u bereik. Hengel en sportwinkels in die Margate en Shelly strand sal u advies kan gee oor die plaaslike reëls en voorwaardes. Om enige see lewe van die see of van die strand af weg te neem, benodig jy 'n lisensie en in sekere gevalle is daar sak beperkinge. Die TOE seisoen vir kreef is van 1 Nov tot 28 Feb en vir Harders is vanaf 1 Sep tot 30 Nov. Marine Lisensies Diep See Visvang
|
|||||||||||||||||||||||||
|
|
|
|
|
|