Terug na Indeks

Besoek Unieke Waterlande.

Besoek die 66 hektar Mpenjati Natuur Reservaat en verken een van die min uitgestrekte  waterland gebiede  op die suidlike KwaZulu-Natal kus. Hierdie wonderlike reservaat bevat die mond van die Mpenjati rivier en dele van sy banke. Daar is staproetes aan beide kante van die rivier en hout observasie platforms wat 'n fantastiese uisig van die meere en die omvattende waterland gebiede  het.

Die seemeer trek beide varswater en voels van die kus, wat dit 'n interessante plek maak vir voëlverkenners . Verskeie habitatte soos woude, graslande,moerasse en langs die rivier oewer lok 'n wye verskeidenheid voelsoorte,  insluitende rooffoëls soos die gekroonde arend, swart sperwel, en die Afrikaanse  patrysvalk. 'n Getal buitengewone swerwende waterdiere en plante, insluitende 'n paar swart oestervangers, besoek die reservaat van tyd tot tyd.

Soogdiere insluitende die Kaapse klou-lose otter, groot gespikelde miseljaatkat, groot grysslangmuishond en klein bokkies. Daar is geen akkommodasie in die park nie, maar het goed opgepasde piekniek gebiede en 'n speelgrond vir die kinders maak dit 'n perfekte plekkie vir 'n dag se besoek of 'n familie piekniek.

SCWEB
© 2010